Terte

Bykosse, Gebak, Terte

Paptert – verby lekker

29 comments

Braaivleis met n paptert is die ware Jakob. Die paptert kan al die vorige dag gemaak word en net op die dag van die braai in die oond gesteek word. Jy kan n paptert verskeie geure en smake gee.  Dis maar soos n soen – jy soen soos jy verkies. […]

Bykosse, Terte, Voorgereg

Braai paai – so lekker oor die kole

14 comments

Die braai paai het nie hoeveelhede nie – behalwe die deeg.  Dis heerlik as n bygereg of as n voorgereg.  Gaste is gewoonlik verstom as jy dit oor die kole gaarmaak.  Jy het n dieperige toeslaanrooster nodig. Die vulsel is volgens jou smaak.  Ek gaan twee variasies opsit. BENODIG: Eerste Vulsel: […]

Gebak, Terte

Lemon meringue – soet en lekker

18 comments

Ek sal my nou nie uitgee as n bakster nie.  Hou meer van kos maak.  More aand is dit Bybelstudie vir my man se groepie by ons huis, so ek moet iets soets maak.  Die tert is so maklik dat selfs jy dit kan maak. I pakkie tennisbeskuitjies 125 ml […]

Gebak, Nagereg, Terte

Appelpoeding of namiddag tert

7 comments

Riette en Anton kuier hier by ons.  So met die kosmaak slaan ‘n lus vir appeltert my. Daar en dan besluit ons dat appelpoeding net die regte ding vir Hopefieldkoue is. Die resep is aangepas vir wat ons in die koskas het .( onthou ons winkels maak 12 uur toe […]