Rys bly ‘n staatmaker vir elke maaltyd. Met soveel verskillende soorte op die mark staan rys sy plek vol. Ek gaan vandag net gewone wit rys kook. Gaan dit bo-op die stoof kook en ook in die mikrogolf. OP DIE STOOF 1 koppie rys is meer as genoeg vir 2 […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.