Rys

Nagereg, Rys

Ryspoeding – sommer net vir lekker

2 comments

Ryspoeding word baie keer gesien as die Aspoestertjie van poedings.  As mens vir haar n mooi rokkie aantrek, kan jy haar laat aansit by jou tafel.     BENODIG; 330 ml rys  – ek het Spekko se Jasmine rys gebruik 30 ml botter 2 blikkies coconut cream 125 ml suiker […]

Rys

Met Rys gaan jy ver

10 comments

Rys bly ‘n staatmaker vir elke maaltyd.  Met soveel verskillende soorte op die mark staan rys sy plek vol.  Ek gaan vandag net gewone wit rys kook.  Gaan dit bo-op die stoof kook en ook in die mikrogolf. OP DIE STOOF 1 koppie rys is meer as genoeg vir 2 […]