Ek was vanaand lus vir bruin-hoender, maar met n skop. So het ek cajun hoender gemaak met so bietjie van n twist. Dit het heerlik gesmaak en daar is nog oor vir more se toebroodjie. BENODIG: 1 heel hoender 1 ui grof gesny 1 butternut in […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.