Herman Binge kom ‘n lewenspad saam met my en Johann. Hy en Johann was kamermaats op Stellenbosch. Menige aande het hulle saam geserenade by koshuise. En toe ek vir Johann ontmoet, het hy deel van my lewe ook geword. Hy het selfs die heildronk ingestel op ons twee op ons […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.