Hy is my beste maat, my lewensreis-metgesel, my beminde, my rots, die pa van my kinders en die oupa van Lea. Hierdie man is Johann Engelbrecht. Watter voorreg was dit nie om die stil man van my voor die kameras en agter die kospotte te kry nie. Ons het letterlik […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.