Bestanddele 15 ml grondboontjie- of sonneblomolie 65 ml groenkerriepasta 1 bossie fyngekapte sprietuie (spring onions) 15 ml gerasperde vars gemmerwortel 10 ml geroosterde en fyngestampte koljandersade 10 ml geroosterde en fyngestampde komynsade 1 ml fyn naeltjies 1 grofgeskeurde lourierblaar gerasperde skil van 2 lemmetjies of suurlemoene 15 ml suurlemoen- of […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.