Watter groot voorreg was dit nie om saam met my skoondogter Louise te kon kook nie. Vir my is sy meer soos ‘n dogter as ‘n skoondogter, maar ek kon agterkom dat my seun PG vir haar gas gee oor haar macaroni en kaas, en oor haar broccolihoender. Ons wou […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.