Tag: nutella

Gebak, Nagereg

Nutella broodpoeding – spaar jou uit

4 comments

Vanaand is bitter koud in Hopefield.  Ek het ‘n gevoelte gekry om iets te maak wat koester.  Sjokolade is vreeslik vergewinsgesind. – selfs vir koue.   8 croissants 1 potjie nutella sjokoladesmeer 500 ml room 250 ml melk 4 eiers 5 ml vanillageursel 125 ml strooisuiker NOU: sny die croissants […]