Gebak, Nagereg

Nutella broodpoeding – spaar jou uit

4 comments

Vanaand is bitter koud in Hopefield.  Ek het ‘n gevoelte gekry om iets te maak wat koester.  Sjokolade is vreeslik vergewinsgesind. – selfs vir koue.

 

  1. 8 croissants
  2. 1 potjie nutella sjokoladesmeer
  3. 500 ml room
  4. 250 ml melk
  5. 4 eiers
  6. 5 ml vanillageursel
  7. 125 ml strooisuiker

broodpoeding blog 002

NOU:

  • sny die croissants middeldeur en smeer dit dik met die nutellabroodpoeding blog 010Pak die gesmeerde croissants soos dakteels oor mekaar in ‘n oondvastebak.

broodpoeding blog 012Meng die room, melk, eiers, vanillageursel en strooisuiker goed.

broodpoeding blog 016Gooi dit oor die croissants. Laat dit staan vir 60 minute.

broodpoeding blog 018Bak dit vir 40 minute by 180 grade Celsius.

broodpoeding blog 022Haal dit uit die oond en eet dit met vla of roomys.

broodpoeding blog 036

4 Comments

  1. Da isi woorde vi dit nie!

  2. marindakook

    Dekadent.

  3. Sarie Marais

    Lyk lekke

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*