Tag: panna cotta

Nagereg

Panna Cotta vir banters – en ander

0 comments

Ek het n soettand wat my oorwedig het die naweek. Besluit toe om panna cotta te maak op die banting manier.  As jy nie die dieet volg nie, vervang die xylitol met gewone strooisuiker.  Sag, sag lekker en legal!   BENODIG: 2 blikkies coconut cream 100 ml xylitol of strooisuiker […]

Nagereg

Panna cotta – happie vir happie

0 comments

Ek bestel altyd die skoon, gladde nagereg en dan dink ek dit is vreeslik moeilik om te maak.  Tot ek dit self gemaak het en besef dis regtig maklik om te maak.  Party mense het n vrees om met gelatine te werk en eintlik moet jy net lees wat op […]