Met die koue wat nou hier op ons toesak, sak daar die lus vir pannekoek ook op my toe. Gisteraand was dit dan nou ook so en ek slaan die staatmakerresep aanmekaar. Die geheim van pannekoek is dat jy die beslag moet laat rus vir ten minste n uur voor […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.