Ek weet nie wat dit deesdae met my is nie. Ek wil vinnig en lekker kos maak. Ek het klomp ryp piesangs in my huis en besluit toe om die broodjie aan te pak. Sy smaak tog te lekker. Wat die broodjie n lekker smaak gee, is die klapperroom in […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.