Brood

Brood, Gebak, Nagereg

Twee-bestanddeel Sjokoladebrood

6 comments

Die broodjie is vir die dag wat sommer net lus is om jou gesin te bederf.  Ss ‘n vinnige lus vir soet jou oorval. Min moeite.  Jy kan net met die 2 bestanddele werk of jy kan choc chips insit en dit versier met Caramel Treat en Cream Caramel lekkers.

Brood, Gebak

Melkbroodjie

Comments are Disabled

Bestanddele 500 ml koekmeel 5 g kitsgis (1/2 pakkie) 5 ml suiker 2,5 ml sout 1 eier 250 ml lou melk   Metode sit die koekmeel, gis, suiker en sout in ‘n mengbak en roer deur met ‘n vurk breek die eier in die middel en werk dit deur met […]

Brood, Gebak

Lemoenbroodjie

Comments are Disabled

  As jy nie van baie soet hou nie, is die broodjie vir jou.  Lekker klam en vars.  As jy lemoene  en meel in jou huis het, kan jy dit bak. Lekker  saam met koffie , tee of vir nagereg met vla.  Ek het die  resep by my suster Jeanine […]

Brood, Gebak

Bruinbrood

Comments are Disabled

Wat is nou lekkerder as ‘n snytjie warm brood met dik botter!  Die beslag gee vir jou 2 brode in die kleiner pannetjies. Altyd goed om iemand te bederf met vars brood. Bestanddele 1 kg bruinbrood meel 2 x pakkies 10 g kitsgis 10 ml sout 60 ml suiker 600 […]

Brood, Gebak

Brood met steengemaalde meel

Comments are Disabled

Broodbak is dieplekker. Dit begin by die meng, die vreugde van die eerste rys, die in die gesmeerde panne sit, die tweede rys, die bak en reuk van varsgebakte brood en dan die eet!!! Groot vreugde. Bestandele 500g witbroodmeel 500g bruinbroodmeel 1 liter louwater 10 ml sout 10 ml kitssuurdeeg […]

Brood, Gebak

Ciabatta – met dik botter

38 comments

Ek is altyd so bietjie versigtig om brood te bak.  Maar ek dink ek het vandag die vrees oorwin.  Ek het n perfekte ciabatta gebak en dit was so maklik dat selfs n kind  dit kan doen. Heerlik met dik botter of sommer as n slepie om vleissous op te […]

Brood, Gebak

Maklike brood – net 3 bestandele

41 comments

Kyk n warm broodjie op sy tyd is soos vir vra vir nog met konfyt.  Die brood is so maklik.  Waarmee jy dit geur of aanhelp is jou saak.  Warm brood is liefde uit die hart. Stel jou oond op 180 grade Celsius en jy gaan die brood bak vir […]