My liefste Vinette Ebrahim het my terug geneem na ons destydse basaars wat die kerk gehou het. Dié poeding in ons huis was genoem “basaarpoeding”.
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.