Nou kyk hier het Jenny vir my ‘n ding geleer. Dit is nou een van my gunstelinge terte in die hele wereld.
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.