Uncategorised

Pynappelpoeding

0 comments

My liefste Vinette Ebrahim het my terug geneem na ons destydse basaars wat die kerk gehou het. Dié poeding in ons huis was genoem “basaarpoeding”.

Pynappelpoeding

Recipe by Marinda EngelbrechtCourse: Uncategorised
Prep time

30

minutes
Cooking time

40

minutes

Bestanddele

  • 2 pakkies pynappeljellie

  • 1 blikkie yskoue Idealmelk

  • 1 blikkie fyn pynappel

Metode

  • Maak die jellie aan volgens die aanwysings op die pakkies. Gebruik van die pynappelstroop as deel van die 2 koppies koue water.
  • Sit in die yskas tot die jellie net-net begin stol.
  • Klits die Idealmelk en pynappel by.
  • Laat stol oornag in een groot bak of in mooi kleiner houertjies.
  • Sit voor met vla.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*