Hierdie is ‘n Suid -Afrikaanse afval-weergawe van die bekende Midde-Oosterste gereg, Shakshuka. Bestandele 12 skaapniertjies 65 ml botter 30 ml sonneblomolie 1 groot uit, in 1 cm blokkies gesny 10 ml komynsade, grofgekneus in ‘n vysel 10 ml gewone paprika 5 ml (of na smaak), gedroogte brandrissievlokkies 1 groot aartappel, […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.