Om soutvleis in jou yskas te he, is om kos in jou huis te he.Dis lekkerder as enige gekoopte kouevleis en daar is n gevoel van tevredenheid in jou binneste. Soutvleis met mostert en slaai op n toebroodjie vra net vir n glasie koud by. BENODIG: soutvleis / corned […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.