Vir my is ‘n blink klewerige varkribbetjie van die lekkerste kos om te eet. Die een is blink, is klewerig en het so ‘n ligte soetsmakie . Ek het dit in die oond gaargemaak, maar jy kan dit op die vuur ook braai – maak dan net die aartappels en […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.