As ‘n man vir my vra vir ‘n garage pie en chips met gravy, dan weet ek hy het nie tyd en plek in sy lewe vir opgesmuk wees nie. Wicus van der Merwe is een van die opregste, galantste en eerbaarste mans wat ek in ‘n lang tyd ontmoet […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.