Slapdeeg vinnige kaasskons

Bestanddele:

  • 500 ml bruismeel
  • 500 ml gerasperde kaas
  • 500 ml melk
  • 5 ml sout
  • 10 ml Rooipeper of soveel jy kan vat

Metode:

Meng alles saam

Skep in kolwyntjiepannetjie en strooi kaas oor

Bak vir 20 min by 180 grade

Vinnig en lekker.