Kyk, ek het nou gaan oplees wat noem mens die pampoen en tot die slotsom gekom dis een enorme murgpampoen. Wel , sy het vir n groot lekkerte in ons huis gesorg. BENODIG; 1/2 murgpampoen botter – soos jou behoefte kaneelsuiker ( ek het dieetsuiker met kaneel gemeng. – […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.