Dis asof die koue tot in mens se bene sny. So wat n beter manier as om van binne warm te word. Die sop is werklik maklik en gou om te maak. Watter kaas jy bo-op krummel , is jou keuse. BENODIG: 1 ui 2 koppe brokkoli 60 ml […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.