Sop in die winter is n trooskossie. Ek is gewoond lekker ertjiesop en boontjiesop in die drukkoker maak. As ek sulke sop maak en ons eet dit met vars, warm brood is dit n maaltyd. Toe raak ek verlief op Woolies se tamatiesop Na verskeie probeerslae dink ek , ek […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.