Gevulde pepers of tamaties kom uit my kinderdae. My ma het dit altyd op n Sondagaand vir ons gemaak. Wat jy as vulsel gebruik is wat vir jou lekker is. Ek het maalvleis gebruik want ons het dit as n hoofmaal saam met slaai geeet. BENODIG: 4 rooi/groen of geel […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.