Tag: roomys

Nagereg

Roomys

7 comments

Ek het die roomys vir Amanda Strydom gemaak en ek dink as sy van dit kon inpak en saamneem op die vliegtuig dan het sy!

Nagereg

Roomys – 3 bestandele

26 comments

Ek weet dis winter en wie wil nou roomys eet?  Maar met n warm sjokoladesous bly dit n wenner.  Jy kan die roomys opdollie met sjokoladesplinters, fyngekapte koekies of wat  jou ook al maak glimlag.  Die roomys is baie romerig en moet so 30 minute voor jy dit bedien uit […]

Nagereg

Roomys – 2 bestanddele en geen suiwel

13 comments

Soms kruis n gereg jou pad wat jou wereld verander.  Die piesangroomys is een van die lekkerste nageregte wat ek in my lewe geeet het.  Dis ongelooflik! Dis sag en romerig! BENODIG: 6 piesangs 125 ml grondboontjiebotter NOU: Sny die piesangs in dun ringetjies.  Plaas dit op n bakplaat en […]