Blitsige sjokolademousse

 

 

Blitsige sjokolademousse

 

Bestanddele

  • 1 boksie kits sjokoladepoeding mengsel
  • 30 ml kakaopoeier
  • 1 l room

Metode

  1. Meng die sjokoladepoeding en kakaopoeier
  2. Voeg 750 ml room by en klits met ‘n elektriese klitser tot lekker fluffy
  3. Skep in ‘n glas
  4. Klits die orige room en sit bo-op. Sit in die yskas
  5. Versier met kersies of enige gerasperde sjokolade