Daar is min dinge in die lewe wat so vergewe soos sjokolade. Die nagereg is heerlik souserig. 250 ml meel 25 ml kakao 125 g margarine of botter 200 ml melk 15 ml bakpoeier 1 eier 200 ml suiker SOUS 500 ml kookwater 375 ml suiker 20 ml kakao Meng […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.