Pere in rooiwyn is n ligte nagereg. Dis veral lekker na n redelike ryk en swaar ete. Mens voel minder skuldig om nagereg te eet en voel jy kry selfs jou dosis vitamines in. So kook daai pere . 8 pere 1 bottel rooiwyn van jou keuse 250 ml suiker […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



