Kyk ons vra nie vir koue weer om sop te eet nie. Ons eet dit heel jaar deur. Vir ons is sop nie ‘n voorgereg nie – dis kos by ons. Ek maak hom dik en kragtig met vleis in. Dan fees ons aan die soppie met ‘n lekker glasie […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



