Bykosse, Voorgereg

Murgbene- ryke, ryke lekkerte

6 comments

Kyk om murgbene te eet, moet jy reg wees vir hom.  Hy vat jou diep.  Eet die heerlikheid op growwe tuisgebakte brood.

  1. murgbene
  2. olyfolie
  3. growwe sout
  4. roosmaryntakkiesboud en bene blog 017NOU
  • was die murgbene
  • in ‘n oondbak gooi klein bietjie olyfolie en pak die bene op die olyfolie
  • strooi growwesout oor en ook bietjie olyfolie
  • pak roosmaryntakkie bo-oor
  • bak vir 40 minute by 180 grade Celsiusboud en bene blog 020

Eet die rykdom op growwe brood en vergeet van die sondeval.boud en bene blog 027

 

6 Comments

  1. Lekker man hoe watter my mond nou!!!!!!

  2. Mimi Coertzen

    Dit lyk heeeerlik. Wil jy nie vir ons die broodjie se resep ook gee nie asb. Die broodjie lyk te lekker (en gesond….)

    • marindakook

      Mimi, dit is heerlik net baie ryk. Mens kan nie te veel van dit eet nie. Ek sal I die week die broodjie se resep vir jou posit. Mooi aand.

  3. Gaan hierdie vanaand probeer dit lyk heerlik!
    Groete

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*