Voorgereg

Bykosse, Seekos, Voorgereg

Gerookte Makrielpatee

0 comments

Bestanddele 160 g gerookte makrielfilette van jou keuse (so 2 pakkies) 45 ml geroomde peperwortel (horseradish) 65 ml crème fraiche of dik surroom 30 ml suurlemoensap 15 ml fyngerasperde suurlemoenskil 90 ml gesmelte botter 45 ml fyngekapte pietersielie Metode Verwyder die vel van die makriel en breek in kleiner stukkies. […]

Sop, Voorgereg

Tamatiesop -smaak soos Woolies sin

0 comments

Sop in die winter is n trooskossie.  Ek is gewoond lekker ertjiesop en boontjiesop in die drukkoker maak.  As ek sulke sop maak en ons eet dit met vars, warm brood is dit n maaltyd.  Toe raak ek verlief op Woolies se tamatiesop  Na verskeie probeerslae dink ek , ek […]

Bykosse, Voorgereg

Bak ‘n kaas – knoffel en eet

2 comments

Dis n heerlike gereg sonder mates as n voorgereg of sommer n peuselhappie.  Vinnig en lekker. BENODIG: 1 camerbert fyn knoffel roosmaryntakkie olyfolie NOU: stel jou oond op 180 grade Celsius sny jou kaas in die helfte smeer dik knoffel en op die een helfte en sit n roosmaryn takkie […]

Bykosse, Groente, Sop, Voorgereg

Tamatiesop – net reg vir nou

2 comments

Ek koop altyd Woolies se tamatiesop en dan kan ek my ophang aan dit.  Ek het vandag n tamatiesop gemaak wat so hap-hap aan die Woolies een.  Regtig baie lekker.   BENODIG: 1 ui 3 knoffeltoontjies 30 ml olyfolie 30 ml komyn/jeera  die saadjies 4 hoender of groente ekstrak blokkies […]

Hoender, Sop, Voorgereg

Hoendersop – vir gou eet

9 comments

Ek het vanoggend opgestaan met die lus vir hoendersop in my.  Die sop is baie gesond en kan doen as n detox ook.  Ek maak die pot sop en dit hou maklik 2 na 3 dae in ons huis. BENODIG: 3 knoffelhuisies 1 ui gemmer ( so groot soos jou […]

Bykosse, Terte, Voorgereg

Braai paai – so lekker oor die kole

14 comments

Die braai paai het nie hoeveelhede nie – behalwe die deeg.  Dis heerlik as n bygereg of as n voorgereg.  Gaste is gewoonlik verstom as jy dit oor die kole gaarmaak.  Jy het n dieperige toeslaanrooster nodig. Die vulsel is volgens jou smaak.  Ek gaan twee variasies opsit. BENODIG: Eerste Vulsel: […]

Groente, Sop, Voorgereg

Butternutsop – met skop

10 comments

Kyk, ek is nie mal oor butternutsop nie.  Veral nie as dit so n lemoen-smakie by het nie.  Jy kry dit gewoonlik by groot onthale, want dis koste-effektief. By ons Fruit&Veg was butternuts vandag op special.  So toe besluit ek om sop te maak.  Hier is my sop met ‘n skop. […]

Sop, Voorgereg

Ertjiesop – heel jaar deur

35 comments

Kyk ons vra nie vir koue weer om sop te eet nie.  Ons eet dit heel jaar deur.  Vir ons is sop nie ‘n voorgereg nie – dis kos by ons.  Ek maak hom dik en kragtig met vleis in. Dan fees ons aan die soppie met ‘n lekker glasie […]