Bykosse

Couscous met kruie en bosbessies

Comments are Disabled

Couscous met kruie en bosbessies

 

 

Bestandele:

  • 250 g couscous
  • Kookwater om die couscous mee te bedek
  • 30ml olyflolie
  • 1 Dun gekapte rooi ui
  • 2 Gekneusde knoffelhuisies
  • 10ml vars korriander
  • 10 ml vars basiliekruid
  • 10ml tiemie (stammetjies verwyder)
  • 10ml fyngesnyde pietersielie
  • 125 ml opgekapte cranberries

 

 

Metode:

  • Plaas die couscous in ‘n plat wye bak en bedek met die kookwater volgens die instruksies op die pakkie.
  • Bedek met kleefplastiek en laat staan vir 15 minute.
  • Verhit die olie en braai die uie vir 2 minute.
  • Voeg d knoffel by en roer vir verdere half minuut.
  • Roer die kruie by.
  • Sodra die couscous gaar is, meng dit saam met die kruiemengsel en kook vir ‘n vir ‘n verdere 2 minute.
  • Roer die bessies in sodra die kookproses voltooi is.

 

Neuterige botter groenbone:

 

Comments are closed.