Groente

Neuterige Groenbone

Comments are Disabled

 

Neuterige botter groenbone:

 

Bestandele:

  • 750 g vars groenbone
  • 50 g ongesoute botter
  • Gerasperde skil van een suurlemoen
  • 40 g geroosterde hazelneute
  • 25g fyngesnyde dadels

 

Metode:

  • Kook die boontjies vinnig vir 4 of 5 minute in kokende water.
  • Dreineer goed
  • Meng die botter met die suurlemoen, neute en dadels.
  • Meng die botter met die boontjies.

 

Die gegeurde botter kan ‘n week voor die tyd gemaak word.

 

 

 

 

Comments are closed.