PULLED PORK IN DIE DRUKKOKER
BESTANDDELE
- 2 kg varkskouer
- 1blikkie coke
- 625 ml gekoopte goeie kwaliteit BQ sous
- 100 ml bruinsuiker
- 60 ml appelasyn
- 10 ml knoffelpoeier
- 5 ml soutpoeier
- 15 ml gerookte paprika
METODE
- Plaas die varkskouer in die drukkoker.
- Meng al die res van die bestanddele en gooi oor die varkskouer.
- Kook vir 90 minute in die drukkoker.
- Haal uit en pluis.