Bestanddele
- 200 g strooisuiker
- 75 g heuning
- 10 g koeksoda
- 45 ml water
Metode
- Smelt die strooisuiker en heuning in ‘n pot op die stoof saam met die water. Dit moet nie kook tot al die suiker nie opgelos is nie.
- Draai die hitte op en laat dit ‘n mooi goudbruin kleur word
- Haal van die hitte a fen roer die koeksoda vinnig in met ‘n houtlepel
- Gooi uit op ‘n stuk Tinfoil wat gespuit is.