Maklike Trifle

Maklike Trifle
Bestanddele

  • 1 klam rolkoek
  • 200 ml sherry
  • 125 ml kersies
  • 125 ml pekanneute
  • 125 ml okkerneute
  • 50 ml room
  • 125 ml geglasuurde gemmer
  • 125 ml groenvye
  • vla – genoeg

Metode

Begin met rolkoek en sprinkel sherry oor.

Sprinkel met kersies en neute.

Gooi nou vla oor.

Herhaal die lae en eindig met ‘n laag room.

Versier met halwe vars vye en neute.