Bykosse

Mayonnaise – so maklik soos eiersklits

10 comments

Om jou eie mayonnaise te maak is so bevrydend.  Dis iets wat vinnig en maklik is om te maak.. Sorg dat die bestandele nie te koud is nie.  Haal die eiers uit die yskas voor die tyd.

BESTANDELE:

  • 3 eiergeleMAYONAISE 011
  • 10 ml dijonmostert
  • 5 ml suikerMAYONAISE 019
  • 10 ml witwynasyn of suurlemoensapMAYONAISE 013
  • 300 ml carnola olie
  • 3 ml sout
  • knippie peper

NOU:

  1. klits alles behalwe die olie saam vir so 20 sekondes in die voedselverwerkerMAYONAISE 006
  2. voeg nou die olie in n dun straaltjie, regtig baie stadig by  – dit moet baie stadig gebeur – die mengsel raak dik.MAYONAISE 042
  3. skep in bottels en bere in die yskas.MAYONAISE 036

Jy kan die mayonnaise geur met:

knoffel, ansjovis, pesto of vars kruie.

Nooit weer sal winkelmayonnaise so lekker soos jou eie mayonnaise smaak nie.MAYONAISE 036

10 Comments

  1. Dankie vir hierdie!Ek het dit so lanklaas gemaak,seker op Varsity nog.Nou kry ek sommer weer nuwe lus om my eie te maak.Heerlik!

  2. Lyk heerlik, sal dit probeer!!!

  3. Met ‘n stick blender gooi jy sommer alles bymekaar, ook die olie, en blend saam. Ek sit ‘n bietjie heuning in in plaas van suiker.

  4. Kan ek iets anders in die plek van mostert gebruik

  5. Lettie Venter

    Baie dankie Vir n heerlike Resep.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*