Paaseier-lekkerte
Course: Gebak, LekkersPrep time
10
minutesCooking time
2
minutesBestanddele
8 marshmellow paaseiers kleiner geknip
30 ml botter
30 ml kakaopoeier
625 ml ( 2 1/2 koppies) Rice Krispies-pap
Metode
- Spuit ‘n bakkie met Spray and Cook
- Smelt die paaseiers, botter en kakao in ‘n bak in die mikrogolf vir 90 sekondes. Roer goed deur. Alles moet gesmelt wees.
- Roer die Rice Krispies deur die sjokolademengsel.
- Druk dit vas in jou bak en laat dit afkoel.
- Sny deur met ‘n skerp mes in blokkies.




Love this easy recipes.
You make my heart sings. enjoy!
Liewe Marinda
Ek het jou gis resep gekry baie dki, ek wil dit graag maak, maar weet nie wat ek by dag 2 en dag 3 moet byvoeg nie. Ek glo dis seker meel.
Kan jy groot asb my help met n lekker gis broodjie asb.
Baie dki vir al jou resepte en goeie raad.
Lekker aandjie
More Elsa
Ek sal nou diep moet gaan delf op my fb blad. Het dit lank terug opgesit en kan nou nie uit my kop onthou nie. As jy intik”gisplantjie”. kom daar heelwat op , op die internet.
Hoop jy kom reg.