Dit is nou ’n vinnige haas om uit n hoed te ruk vir die onverwagte gaste.
Roomkaas met pekaneute en heuning
Course: UncategorisedPrep time
30
minutesCooking time
40
minutesBestanddele
1 houer Philadelphia roomkaas
125 ml pekanneute, gerooster
100 ml heuning
growwe sout
Metode
- Rooster die pekanneute in ’n pan en laat dit afkoel.
- Sit die kaas op ’n mooi bord en gooi die heuning en pekanneute bo-oor.
- Strooi ’n klein bietjie growwe sout oor.