Bykosse

Slaptjips

0 comments

Slaptjips

Bestandele en Metode

Sny soveel geskilde aartappels soos jy benodig in vingers en plaas opsy.

Verhit genoeg olie in ‘n pan of gebruik ‘n diepbraaier. Braai die skyfies op ‘n lae hitte vir 10 minute, dreineer en laat koud word.

Net voor jy bedien, maak die olie redelik warm en braai die skyfies weer tot goudbruin.

Dreineer op kombuispapier en geur met sout.

Maklik!

Leave a Comment

Your email address will not be published.

*