Nagereg

Steri Stumpie-poeding – van Mari- Louis Guy

0 comments

Ek het die resep by Mari- Louis  Guy gesien en dit het so lekker gelyk.  Amper soos outydse basaar-poeding wat met Idealmelk gemaak is.  Ek het vir haar die resep gevra en dit beproef.  Voorwaar maklik en heerlik.

Ek gee vir julle stap vir stap hoe ek dit gemaak het. Plaas jou vorm op n bord anders is dit moeilik om dit op te tel.steri stumpie poeding 002

Kry jou vorm en meet met n maatbeker af hoeveel vloeistof die vorm gaan neem.steri stumpie poeding 003

 

Verhit n bietjie van die steri stumpie en strooi jou hoeveelheid gelatien oor sodat dit oplos.steri stumpie poeding 010

 

Haal van die hitte af en roer die res van die steri stumpies by.  Gooi in jou houer.steri stumpie poeding 007

 

 

steri stumpie poeding 013Plaas in die yskas   oornag.steri stumpie poeding 014

 

steri stumpie poeding 020Ontvorm en geniet.  Dis voorwaar heerlik en maklik.steri stumpie poeding 031

Comments are closed.