Dis vandag moedersdag en dit word by my gehou. Ons besluit om pannekoek , roomys, piesangs en n diep-lekker karamelsous te maak. Dit het so lekker gesmaak en ek deel dit graag met julle.
BESTANDELE:
NOU:
Smelt die botter in n kastrol op die stoof.
Roer die bruinsuiker en knippie sout by totdat dit opgelos is. Kook liggies vir so 3 minute.
Roer die room by en los vir plus minus 5 minute op die stoof todat dit begin dik raak.
Nou geniet die dekadente sous met wat jou hart begeer. Heerlik net so oor roomys!