Bestanddele 300 g stokvisfilette (hake), sonder vel omtrent 100 ml water 4 snye brood, in stukkies gebreek 1 geklitste eier 10 ml suurlemoensap sout en peper 300 ml fyngekapte pietersielie fyngerasperde skil van een lemoen ekstra sagte, vars broodkrummels (of koekmeel), indien nodig Metode Posjeer die vis tot gaar in […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.