Bykosse, Slaai

Ultimate Slaaisous

5 comments

Esther Von Waltsleben Ultimate Slaaisous

Bestandele

  • 4 sprietuie
  • 3 knoffelhuisies
  • 125 ml pietersielie
  • 125 ml asyn
  • 30 ml suiker
  • 20 ml gemengde kruie
  • 5 eiers
  • 5 ml sout
  • 750 ml olie

Metode

Plaas die sprietuie, knoffel en pietersielie in ‘n voedselverwerker en verwerk tot fyn. Voeg die res van die bestanddele by, behalwe die olie, en meng.

Voeg die olie stadig by en verwerk in voedselverwerker vir 5 min of tot dik.

Plaas in bottels in die yskas.

Lewer ongeveer 1 liter slaaisous.

Maklik!

5 Comments

  1. Christine Jansen

    Dankie Jys Ongelooflik

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*