Vinnige Blatjang
1 uie
20 ml fyngekapte gemmer
10 ml olie
5ml kerriepoeier
2 knoffelhuisies
5 ml mosterdpoeier
2 opgesnyde brandrissies/peppadews
2,5 ml fyn gemmer
125 ml bruin asyn
2,5 ml gemengde kruie
750 ml appelkooskonfyt
5 ml sout
Metode
- kap die ui,gemmer,knoffel en chillies fyn in ‘n voedseverwerker
- braai dit in olie tot glaserig
- voeg die asyn by en kook vir 5 minute
- gooi die res van die bestanddele by en kook vir 30 min