3 Bestanddele Kondensmelkroomys

Bestanddele

  • 500 ml room
  • 5 ml vanielje ekstrak
  • 1 blikkie kondensmelk

Metode

  1. Klits die room totdat dit dik raak
  2. Voeg die vanielje by
  3. Klits nou stadig die kondensmelk by tot dit lekker dik raak.

Laat dit oornag in die vrieskas en bedien met Honeycomb