Ek kan my gesin in n wip vang met die hoender. Van alle kos in Kosland is dit vir hulle die lekkerste – en vir my ook. Jy kan baie hongerpyne besweer met die gereg. Die gereg is genoeg vir 8 tot 10 mense (as die familie kom kuier). Halveer […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.



