Bykosse, Pasta, Souse en Salsas

Rooisous vir pasta

2 comments

Dis die tyd van die jaar wat ek met moeite my stoof start.  Selfs om die  skottlegoedmasjien uit te pak is vir my moeite.  So besluit ek om vandag vinnige kos te maak.  Die rooisous gooi jy net alles saam en vergeet daarvan vir ten minste 60 minute.

 

BENODIG:

  • 1 ui
  • 6 knoffelhuisiesrooisous blog 026
  • 30 ml olie
  • 60 ml bruinsuikerrooisous blog 041
  • 2 blikkies tamatie en uie mengsel
  • 1 houer tamatiepasterooisous blog 035
  • 125 ml rooiwyn ( gebruik jou beste wyn)rooisous blog 032
  • 6 peperkorrels
  • 30 ml rissievlokkies ( of so sterk soos jy dit wil he)rooisous blog 043
  • sout en peper na smaak
  • tiemie en roosmaryn ( so n takkie van elke)rooisous blog 011

NOU:

  1. sny die ui in ringetjies en braai liggies tot sagte bruin in die olie
  2. kap die knoffel fyn en braai saam met die uirooisous blog 028
  3. gooi al die res van die bestandele by en laat dit prut vir 60 minute rooisous blog 037– dit kry so n donker rooi/bruin kleurrooisous blog 044

Nou ons het dit saam met pasta geeet.  Strooi mildelik met parmasaankaas.rooisous blog 065 Sluk af met n glasie koud.rooisous blog 077

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Tags

2 Comments

  1. Dit lyk heerlik! Gaan sommer in groot mate maak vir my spul van 7 mense… en vries. Bekostigbaar en lekker. Dankie! Dis ‘n plesier om vir ‘n slag resepte te sien met ‘ons’ bestandele, en wat nie so hard aan die beursie ruk nie.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*